Die Paarlse ouma van die Getroud met rugby-akteur wat die naweek in ’n ongeluk dood is, is verpletter.
Hy het die laaste ruk by haar gewoon.
Runaldo Leighton Hendricks (27), wat die rol van Zappa Hendricks in die sepie vertolk het, was agterop ’n Bantam-bakkie wat Saterdag in die vroeë oggendure tussen die Paarl en Saron gerol het.