Gebedsdiens vir tannie Mossie by Bfn-hospitaal gehou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tannie Mossie en Chappies van Zyl toe die Rooiplaas-groep haar in Desember 2018 vir haar omgee vereer het. Foto: Argief
Tannie Mossie en Chappies van Zyl toe die Rooiplaas-groep haar in Desember 2018 vir haar omgee vereer het. Foto: Argief

’n Gebedsbyeenkoms word Donderdag in die Mediclinic Bloemfontein se parkeerterrein vir tannie Mossie (81) gehou nadat sy verlede week ’n beroerte gehad het.

Barbara Steenkamp, woordvoerder van die hospitaal, het Dinsdag aan Netwerk24 gesê Joan Abrahams se toestand is onveranderd.

Sy is steeds stabiel, maar baie siek en in die hospitaal se waakeenheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia 137/7
Singapore 73/4
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 169/5
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.07
-1.3%
Rand - Pond
19.62
-0.8%
Rand - Euro
16.91
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.14
-1.5%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,822.07
-0.0%
Silwer
21.07
-0.4%
Palladium
1,880.00
+0.4%
Platinum
920.50
+1.0%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,071
+0.9%
Alle aandele
68,347
+0.8%
Hulpbronne 10
66,514
+1.6%
Industriële 25
80,820
+0.8%
Finansiële 15
15,418
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos