‘Gesant van Jesus’ verloor miljoene

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Xandré (Christus) Strydom, stigter van die Christ in Me International Collective- charismatiese kerk. Foto: Elizabeth Sejake
Xandré (Christus) Strydom, stigter van die Christ in Me International Collective- charismatiese kerk. Foto: Elizabeth Sejake

'n Eens suksesvolle eienaar van ’n onderneming, ’n sakeman, ’n finan­siële adviseur, ’n boer en ’n onderwyser sê hulle is in armoede gedompel nadat hulle al hul geld en besittings vir ’n Pretoriase pastoor gegee het om God se koninkryk op aarde te vestig.

Voormalige lede van die charismatiese kerk Christ in Me International Collective (CiMIC) sê pastoor Xandré Strydom gebruik godsdiens om mense te oortuig om al hul bates en geld vir sy kerk te gee. Die kerk het toe miljoene rande in ’n beweerde piramideskema belê.

Strydom het homself al “Christus” genoem. Hy het vertel hy is deur God aangestel en kry profetiese boodskappe direk van God. Hy gebruik dit as ’n “kragtige instrument” om mense te oortuig, sê sy voormalige gemeentelede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.27
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,978.50
+0.7%
Platinum
1,016.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos