Deel

Glyplank-ongeluk: Marno is wakker, lang pad lê nog voor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marno Muller (5) het Sondag wakker geword ná sy glyplank-ongeluk op 26 Mei.  Foto: Verskaf
Marno Muller (5) het Sondag wakker geword ná sy glyplank-ongeluk op 26 Mei. Foto: Verskaf

Daar was Sondag hoop vir die Muller-gesin nadat klein Marno Muller (5) uiteindelik wakker geword het uit ’n medies geïnduseerde koma.

Ná byna drie weke sedert hy byna verwurg het toe die toutjies van sy kappietop aan die glyplank vasgehaak het, is hy wakker, maar daar is nog ’n lang pad voor, het sy ma, Helga, Sondag aan Netwerk24 gesê.

“Marno het Sondag wakker geword nadat die dokters hom uit verdowing gehaal het. Hy is stabiel, maar kry steeds suurstof en is steeds aan masjiene gekoppel. Hy kry ook onttrekkingsimptome.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.37
+0.3%
Rand - Euro
19.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
988.28
+1.6%
Palladium
1,442.95
+2.6%
Goud
1,976.94
+0.4%
Silwer
22.93
-0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos