Deel

Haastige baba op dierekliniek se voorstoep gevang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Groot glimlagte nadat die babameisie haar eerste skree gegee het. Van links is privaatsuster Heloise Gildenhuys, die veearts Donalyn Hennessey en dr. Chris van Heerden, algemene praktisyn.
Groot glimlagte nadat die babameisie haar eerste skree gegee het. Van links is privaatsuster Heloise Gildenhuys, die veearts Donalyn Hennessey en dr. Chris van Heerden, algemene praktisyn.

Trane van blydskap het oor ’n groep helpers se wange gerol toe hulle ’n vroeggebore baba sover kon kry om self asem te haal nadat hulle die kind op ’n grasperk voor ’n dierekliniek in die wêreld help bring het.

Dié buitengewone geboorte het hom Donderdag voor die Villiersdorp-dierekliniek afgespeel toe ’n 20-jarige ma wat kontraksies begin kry het en te voet op pad was om mediese hulp te bekom, nie verder kon loop nie.

Sy het op die gras voor die dierekliniek gaan sit en toe Michelle Rademeyer, ontvangsdame by die kliniek, haar gewaar, het sy mediese hulp ontbied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 0
West Indies 304/9
Rand - Dollar
19.24
+0.2%
Rand - Pond
23.90
+0.3%
Rand - Euro
20.57
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.84
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,032.82
+0.7%
Palladium
1,409.37
+0.2%
Goud
1,963.24
+0.1%
Silwer
23.53
-0.2%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos