Deel

Hy móét net deurdruk, sê vrou oor haar man ná ongeluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Joshlyn en Romano November is in Maart getroud.
Joshlyn en Romano November is in Maart getroud.

Toe hulle op 5 Maart vanjaar getrou het, het sy nooit gedink dat sy haar man ses maande later in die hospitaal sal moet besoek nie.

Romano November (36) van die Strand is al sedert Saterdag in ’n mediese geïnduseerde koma nadat hy daardie oggend ernstige beserings in ’n botsing reg van voor opgedoen het.

“Hy móét net deurdruk. Ek sien hoe hy elke dag veg,” het Joshlyn November (29), sy vrou, gesê kort nadat sy Donderdagoggend die hospitaal gebel het om te hoor of daar al enige verandering in haar man se toestand is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.53
-0.7%
Rand - Pond
22.73
-1.6%
Rand - Euro
19.87
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
987.09
+1.9%
Palladium
1,403.69
-0.6%
Goud
1,973.53
-0.8%
Silwer
22.49
-0.5%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos