Japanse klub steek Jantjies dalk in die pad

akkreditasie
Iva Jantjies het op Instagram dit duidelik gemaak sy glo nie wat Zeenat Simjee in haar verklaring gesê het nie.
Iva Jantjies het op Instagram dit duidelik gemaak sy glo nie wat Zeenat Simjee in haar verklaring gesê het nie.

Elton Jantjies kan teen die einde van die jaar sy kontrak met die Japanse klub Urayasu D-Rocks kwyt wees.

Rapport verneem die poppe het dié week behoorlik gedans in Japan nadat Jantjies se skandes voor die Bok-toets in Mbombela op die lappe gekom het.

Volgens Rapport se bron moes Jantjies se vrou, Iva, wat op die oomblik met hul drie kinders in Japan is, selfs ’n brief skryf en pleit dat Jantjies se kontrak nie summier opgeskort word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos