Jeremy Mansfield se kanker is terminaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jeremy Mansfield en sy lewensmaat, Karen Corbett.
Jeremy Mansfield en sy lewensmaat, Karen Corbett.

Die radio-en-televisiepersoonlikheid Jeremy Mansfield se lewerkanker is terminaal.

Hy het laat Vrydagaand op Facebook geskryf ’n spesialis-chirurg wat ’n span lei, het dié nuus bevestig en dat hy nou net palliatiewe sorg ontvang.

“Die droomspan (soos ek nou na hulle verwys) lei my nou deur hoe om soveel moontlik pret te hê en soveel drome moontlik, groot en klein, op my emmerskoplysie te verwesenlik in die tyd wat ek oor het,” skryf hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos