Deel

Jong man van Bloem dood ná maand in koma

akkreditasie
Juan-Pierre (JP) Viviers is Dinsdagoggend in 'n Bloemfonteinse hospitaal dood.
Juan-Pierre (JP) Viviers is Dinsdagoggend in 'n Bloemfonteinse hospitaal dood.

’n Jong man van Bloemfontein is dood presies ’n maand nadat hy in ’n motorfietsongeluk was. Hy was sedertdien in ’n koma.

Juan-Pierre (JP) Viviers (23), is Dinsdagoggend vroeg in die Pelonomi-hospitaal in die stad dood. Hy het breinskade opgedoen in die ongeluk op 4 April by die kruising van Curielaan en Olive Grinter-weg, in die suidelike voorstede.

JP se meisie, Elize van Niekerk (18), was saam met hom op die motorfiets. Sy het haar arm op twee plekke gebreek en ook haar been gebreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.29
-0.7%
Rand - Pond
22.44
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
974.35
+0.6%
Palladium
1,410.07
+0.7%
Goud
1,954.77
-1.2%
Silwer
23.03
-0.9%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,762
+0.8%
Alle aandele
75,272
+0.8%
Hulpbronne 10
64,885
+0.9%
Industriële 25
102,119
+0.5%
Finansiële 15
15,435
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos