Jong man 'van dood' gered danksy personeel toe pitbull hom aanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Matthew Murray Foto: Verskaf
Matthew Murray Foto: Verskaf

Was dit nie vir die vinnige optrede van personeellede nie, sou haar seun waarskynlik deur ’n pitbull doodgebyt gewees het.

So sê Lorna Murray-Steele terwyl haar seun, Matthew Murray (26), in ’n hospitaal aansterk nadat hy verlede week by die Animal Welfare Society (AWS) in Gqeberha deur een van die honde in hul sorg aangeval is. Murray werk die afgelope agt jaar hier as ’n K9-assistent.

Die pitbull het veral skade aan Murray se linkervoorarm aangerig, waar sowat 80% van sy spiere en weefsel beskadig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.62
+0.5%
Rand - Euro
17.72
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.44
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,749.65
-0.5%
Silwer
21.20
-1.2%
Palladium
1,851.00
-0.3%
Platinum
976.35
-0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos