Jong vrou sterf 4 dae ná verlowing weens allergiese reaksie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Craig McKinnon en Jess Prinsloo. Foto: Facebook/Jess Kirsten Prinsloo
Craig McKinnon en Jess Prinsloo. Foto: Facebook/Jess Kirsten Prinsloo

Sy het op 27 Desember verlede jaar in Suid-Afrika verloof geraak. Op 31 Desember was Jess Prinsloo (24), wat allergies was vir suiwel, dood nadat sy ’n noodlottige allergiese reaksie gehad het toe sy die verkeerde lepel gebruik het om haar tee te roer.

Prinsloo het in Brittanje gebly, berig Daily Star. Haar verloofde, Craig McKinnon, het verlede Maandag met haar na Brittanje teruggekeer nadat hy Prinsloo by God’s Window in Mpumalanga gevra om met hom te trou.

Hoewel Prinsloo oorsee bly, het sy steeds familie in Suid-Afrika. Voor haar onlangse kuier was sy ses jaar laas in Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.42
-0.1%
Rand - Pond
21.46
+0.2%
Rand - Euro
18.92
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.29
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,009.25
+0.8%
Palladium
1,651.07
+0.9%
Goud
1,927.51
+0.2%
Silwer
23.70
+0.4%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,431
-1.2%
Alle aandele
79,477
-1.1%
Hulpbronne 10
75,833
-2.8%
Industriële 25
102,289
-0.4%
Finansiële 15
16,145
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos