Kaapse fietsryer lê 986 km blitsig in VSA af vir liefdadigheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Grant Lottering het 986 km binne 52 uur afgelê om geld vir liefdadigheid in Amerika in te samel. Foto: Ryan Cleek Media
Grant Lottering het 986 km binne 52 uur afgelê om geld vir liefdadigheid in Amerika in te samel. Foto: Ryan Cleek Media

’n Kaapse beroepsfietsryer het onlangs op sy eie 986 km in 51 uur en 40 minute op ’n fiets in Amerika kafgedraf om geld vir liefdadigheid in te samel.

Grant Lottering (54) het op 1 Junie met sy eerste Im’possible-toer begin, waarmee hy R90 000 ten bate van die Laureus Sport for Good-stigting in Amerika ingesamel het.

Dié stigting ondersteun meer as 200 programme in 40 lande. Al die organisasies wat ondersteun word, gebruik sport as ’n teenvoeter vir geweld, diskriminasie en onreg waarmee jong mense te kampe het. Deur sport word hulle gehelp om bo hul omstandighede uit te styg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos