KYK: 4 Eva Young ‘laat mense jonk voel’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Eva Young Band. Van links is Johan van Rooyen, Reuben Herbst, Caitie Rock en Zandri Bezuidenhout.  Foto: HJ Click Photography
Die Eva Young Band. Van links is Johan van Rooyen, Reuben Herbst, Caitie Rock en Zandri Bezuidenhout. Foto: HJ Click Photography

Hulle is al vier tussen nege en 11 jaar oud, maar dié jong lede van die 4 Eva Young Band spog reeds met hul eie sanggroep én musiekvideo’s.

Hulle het al ’n verhoog met die sangeres Demi Lee Moore gedeel en hul enkelsnit “Ek’s net ’n kind” is 23 000 keer op YouTube gekyk.

Die vier, Caitie Rock (11), Johan van Rooyen jr. (11), Reuben Herbst (10) en Zandri Bezuidenhout (9) het in Februarie saam begin musiek maak. Almal sing en elkeen speel ’n instrument.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos