KYK | Theuns Jordaan was ’n ‘realistiese dromer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Veterane van die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging dra Theuns Jordaan se kis na die lykswa. Foto: Deaan Vivier
Veterane van die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging dra Theuns Jordaan se kis na die lykswa. Foto: Deaan Vivier

Bobby van Jaarsveld het nooit gedink hy gaan ’n kis dra nie, “veral nie Theuns s’n nie”.

“Maar dit was ’n skatkis,” het die sanger Vrydag in die Moreletapark-gemeente in Pretoria se ouditorium in ’n huldeblyk aan die ontslape sanger Theuns Jordaan (50) gesê.

Van Jaarsveld en ander bekendes het Jordaan onthou as die “realistiese dromer” met die droë, skerp humorsin en knap, rasionele brein. Maar hy was ook iemand wat sy Skepper geken het en goed was vir sy mense, het Werner van Dalen, wat Theuns 22 jaar geken het, gesê terwyl die emosies en trane hom oorweldig het. “Theuns het die afgelope jaar (terwyl hy teen leukemie geveg het) nooit moed opgegee nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 150/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.61
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.10
-0.2%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,164.00
+0.8%
Platinum
1,016.50
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,116
+0.7%
Alle aandele
72,607
+0.6%
Hulpbronne 10
72,851
+1.9%
Industriële 25
90,660
-0.3%
Finansiële 15
14,812
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos