Kyk wie dra die Mej. SA-kroon!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ndavi Nokeri van Limpopo is Saterdagaand as die nuwe Mej. SA gekroon. Foto: Melinda Stuurman
Ndavi Nokeri van Limpopo is Saterdagaand as die nuwe Mej. SA gekroon. Foto: Melinda Stuurman

’n Stralende Ndavi Nokeri (23) van Limpopo is Saterdagaand onder luide applous aangewys as die nuwe Mej. SA en Ayanda Thabethe van KwaZulu-Natal was in die tweede plek.

Lalela Mswane, Mej. SA 2021 wat onlangs ook as Mej. Supranasionaal gekroon is, het die nuwe Mej. SA in Time Square in Pretoria gekroon.

Nokeri is nie net as die algehele wenner aangewys nie, maar is ook aangewys as “Suid-Afrika se gunsteling” toe sy onder die top-tien was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos