Lize Beekman maak kleurvolle bankies vir Kaapse skool

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lize Beekman by een van die bankies by die preprimêre skool Huppelland in Kaapstad.  Foto: Christelle Pretorius
Lize Beekman by een van die bankies by die preprimêre skool Huppelland in Kaapstad. Foto: Christelle Pretorius

Kinders by die Laerskool Jan van Riebeeck in Kaapstad se preprimêre skool, Huppelland, wat hartseer voel of net ’n bietjie wil rus ná al die speeltyd, kan nou op kleurvolle sementbankies gaan sit wat versier is deur Lize Beekman, sangeres, kunstenaar en liedjieskrywer.

Beekman het twee sementbankies met mosaïekteëls versier en dit onlangs daar afgelaai.

Beekman sê dit was ’n vreugdevolle oggend toe sy die bankies na die skool toe neem en die laaste sement invul om die sitplek finaal vas te sit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos