Deel

Ma se skok: Baba tuimel uit woonstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leah in die Mediclinic Sandton.
Leah in die Mediclinic Sandton.

Kort nadat haar tweejarige dogter na die kamer langsaan is, het Magda van Tonder (31) ’n bloedstollende gil gehoor. Sy het haar soontoe gehaas en haar bloed het koud geword: Die kamer was leeg, maar die venster was oop.

Toe sy by die venster uitkyk, het sy haar dogter bloeiend onder op die plaveisel gesien lê. Sy het sowat 2,5 m na benede getuimel.

’n Trampolien wat buite hul tweeverdieping-woonstel in Randburg gestaan het, het vermoedelik haar val ietwat gebreek. Magda vertel sy en haar man, Jonathan Pienaar (30), het aanvanklik getwyfel of Leah die val sou oorleef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10
India 37/2
Rand - Dollar
18.85
+1.4%
Rand - Pond
23.62
+0.6%
Rand - Euro
20.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.64
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
1,012.56
-0.8%
Palladium
1,378.00
-1.2%
Goud
1,967.46
+1.4%
Silwer
24.19
+3.2%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,771
-0.1%
Alle aandele
77,090
-0.1%
Hulpbronne 10
69,347
-1.3%
Industriële 25
103,424
-0.1%
Finansiële 15
15,585
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos