Die ouers van ’n tien maande oue meisie van Aggeneys in die Noord-Kaap sukkel om te verwerk dat sy ernstig siek is
Die realiteit is egter dat Novah de Wet sonder onmiddellike behandeling een tot twee jaar gegee is om te leef nadat tipe 1- spinale spieratrofie op 21 Januarie vanjaar by haar gediagnoseer is.
Die behandeling wat Novah benodig, kos ongeveer R32 miljoen.