Man (24) van Delft verwerf LLB-graad summa cum laude

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tasreeq Ferreira (24) is die tweede jongste van agt sibbe en die enigste wat universiteit toe is. Hy het sy LLB-graad summa cum laude verwerf. Foto: Verskaf
Tasreeq Ferreira (24) is die tweede jongste van agt sibbe en die enigste wat universiteit toe is. Hy het sy LLB-graad summa cum laude verwerf. Foto: Verskaf

Voor gr. 10 het hy nooit daaraan gedink om universiteit toe te gaan nie, want nie een van sy sibbe het studeer nie.

Op 30 Maart het Tasreeq Ferreira (24) van Blackheath egter die eerste lid van sy gesin geword wat gradueer toe hy sy LLB-graad summa cum laude aan die Universiteit van Wes-Kaapland ontvang het.

“As jy op ’n plek grootword waar rolmodelle skaars is en jou vriende by verkeerde dinge betrokke raak, moet jy dissipline hê om iets van jou toekoms te kan maak,” sê Ferreira, wat in Delft grootgeword het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 48/0
Rand - Dollar
16.23
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.7%
Rand - Euro
16.65
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.37
+0.2%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,247.50
-1.9%
Platinum
956.00
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,048
-0.9%
Alle aandele
70,787
-0.7%
Hulpbronne 10
64,124
-2.6%
Industriële 25
86,589
-0.5%
Finansiële 15
16,091
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos