Man hardloop brandende huis in om buurvrou te red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sebiena Davids en Daniel MacThomas. Foto: Paul Opperman
Sebiena Davids en Daniel MacThomas. Foto: Paul Opperman

’n Man van Worcester het sy buurvrou gered deur in die brandende huis in te hardloop en haar op te tel, “al was sy reeds aan die brand”.

Paul Opperman (40) van Roodewal sê sy buurvrou Sebiena Davids (61), wat hy al van kindsbeen ken, se huis het Woensdag omstreeks 21:00 aan die brand geraak.

Davids en haar lewensmaat van die afgelope 12 jaar, Daniel MacThomas (69), woon alleen in die huis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.44
-0.2%
Silwer
20.14
-0.6%
Palladium
2,151.00
-0.1%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos