KYK | Man met een been en gesin stap 800 km om siek vrou te help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die groot tog uit die Vrystaat na Groot-Brakrivier. Jean-Pierre Swart trek sy pa se rolstoel, terwyl Avrole Hewitt met sy krukke aanstap. Foto: Verskaf
Die groot tog uit die Vrystaat na Groot-Brakrivier. Jean-Pierre Swart trek sy pa se rolstoel, terwyl Avrole Hewitt met sy krukke aanstap. Foto: Verskaf

’n Gesin van Bloemfontein is met dapper en stapper op pad na Groot-Brakrivier in die Tuinroete om geld in te samel vir ’n vrou van Kimberley wat erg met haar gesondheid sukkel.

Wat dié staptog van byna 800 km nog merkwaardiger maak, is dit feit dat Avrole Hewitt (52) net een been het.

Hewitt, wat sy regterbeen in 2014 in ’n motorfietsongeluk verloor het, onderneem die staptog saam met sy vrou, Estelle (43), en hul seun, Jean-Pierre Swart (19), vir Kathleen Dickson (43) van Kimberley.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.93
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,786.10
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,206.00
-1.7%
Platinum
946.02
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos