Man met gewas sterf: ‘Ek wens ek kon meer doen’

akkreditasie
Bennie de Lange en sy vrou, Elize, toe Rapport hulle besoek het. Bennie is die afgelope week dood. Foto: Deon Raath
Bennie de Lange en sy vrou, Elize, toe Rapport hulle besoek het. Bennie is die afgelope week dood. Foto: Deon Raath

Al het weldoeners aangebied om Bennie de Lange van Kookrus, in die Vaaldriehoek, te help met behandeling vir die reusegewas op sy gesig, was dit helaas te laat.

Toe haar pa die afgelope Woensdagoggend dood is, het haar ma, Elize, “verskriklik gehuil” en sy wou nie hê die ambulansdiens moet sy lyk verwyder nie, sê Michelle de Lange.

Hulle was 41 jaar getroud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.22
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,782.85
-0.6%
Silwer
22.81
-1.5%
Palladium
1,791.66
+2.3%
Platinum
951.34
-0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos