Mangat-tragedie: Vermiste kind (7) van Soweto se oorskot gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Khayalethu Magadla (7) Foto: Facebook
Khayalethu Magadla (7) Foto: Facebook

Die soektog na Khayalethu Magadla (7), wat verlede maand verdwyn het naby sy ouerhuis in Dlamini, Soweto, is verby nadat sy lyk Saterdag gevind is.

Khayalethu het op 12 Junie in ’n mangat geval en sy lyk is Saterdagmiddag naby die Eldorado Park-begraafplaas gevind. Dit is sowat 6 km van die woongebied geleë.

“Khayalethu se oorskot is vandag om 12:23 deur ’n reddingspan gevind,” sê Nana Radebe, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.93
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,786.10
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,206.00
-1.7%
Platinum
946.02
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos