Deel

Mariaan Kotzé: In haar skilderye skuil ons vlerke om na magiese wêreld te vlieg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Om te skilder is om na haar ontvlugtingswêreld te ontsnap, sê Mariaan Kotzé. Dit is ’n magiese wêreld waar sy vry en ongebonde is. Die tema van voëls spruit uit haar kleintyd toe hulle as kinders voëls bestudeer en voëleiers versamel het. Die skildery regs beskou sy as een van haar beste werke.  Foto: Charles Smith
Om te skilder is om na haar ontvlugtingswêreld te ontsnap, sê Mariaan Kotzé. Dit is ’n magiese wêreld waar sy vry en ongebonde is. Die tema van voëls spruit uit haar kleintyd toe hulle as kinders voëls bestudeer en voëleiers versamel het. Die skildery regs beskou sy as een van haar beste werke. Foto: Charles Smith

Mariaan Kotzé, ’n skilder van Bloemfontein, se kleurvolle werke van veral vroue met voëls en vlinders skep ’n gevoel van vrede in ’n wêreld ná Covid-19 wat voel asof hy uitmekaar val. Sy vertel van die magiese wêreld waarheen sy glip as sy skilder en waarheen sy die kyker neem. Charles Smith het met haar oor dié wêreld gesels.

Die simbole wat sterk deurkom, is die vrou met voëls om haar met vlerke, vere en die maan en sterre wat opduik.

In een reeks van drie klein beelde word die mens, stoel en vlerke vervleg: Die stoel se bene word die mens se bene en op die rug groei vlerke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
-0.0%
Rand - Pond
24.31
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,025.82
-0.4%
Palladium
1,419.68
-0.7%
Goud
1,944.05
-0.1%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos