Deel

'Bog dat Bok nie onderhoud betaal'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bongi Mbonambi Foto: Gallo Images
Bongi Mbonambi Foto: Gallo Images

Die Springbok-haker Bongi Mbonambi betaal “beslis” onderhoud vir sy 12-jarige kind, maar hy het wel die laaste paar jaar te min betaal omdat hy nie tred met inflasie gehou het nie.

Hy gaan geldelik daarvoor vergoed.

Dít is volgens Gert van der Merwe, Mbonambi se agent en prokureur, oor bewerings vandeesweek op die nuuswebwerf The South African dat hy onderhoudbetalings ontduik en elke maand daaraan herinner moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos