Mienke se pa skeer al sy hare af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
"Let’s do this" was Verna Mulder se woorde Maandag waar sy haar tweede chemosessie ondergaan het.  Foto: Verskaf
"Let’s do this" was Verna Mulder se woorde Maandag waar sy haar tweede chemosessie ondergaan het. Foto: Verskaf

Hy het al sy hare laat afskeer ter ondersteuning van sy vrou wat aggressiewe borskanker het.

“Dit gaan oor haar,” sê Ryno Mulder. Borskanker is begin April by sy vrou, Verna (30), gediagnoseer, nadat sy vir lank met ’n pyn in haar regterbors rondgeloop het. Sy het haar huisdokter besoek, waarna sy vir ’n sonar en mammogram gestuur is, wat toe die diagnose bevestig het.

Verna het nie oor die nuus gehuil nie, maar wel toe sy hoor haar hare gaan uitval. Sy het op 25 April vir haar eerste chemoterapiesessie gegaan en Maandag vir haar tweede sessie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 10/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos