Monument vir vermoorde Brendin Horner onthul

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brendin Horner se broerskinders, Sebastiaan en Christiaan, by die monument wat vir hom by Barberspan opgerig is.Foto: A2 Photography
Brendin Horner se broerskinders, Sebastiaan en Christiaan, by die monument wat vir hom by Barberspan opgerig is.Foto: A2 Photography

“ ’n Mens kry dieselfde gevoel van leegheid wanneer ’n jong man soos Brendin Horner vermoor word as wat ’n mens tydens die Bosoorlog gekry het wanneer jong soldate gesneuwel het.”

So het oud.genl. Roland de Vries Saterdag ten tyde van die onthulling van die Brendin Horner-monument by Barberspan in Noordwes gesê. Hy het die gedenkdiens by die monument gelei.

Horner (22) is op 1 Oktober 2020 by ’n plaashek in die Paul Roux-distrik vermoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos