Ná 17 jaar is daar net herinnerings oor in dié winkel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Amanda Labuschagne (67) voor hul leë oudhedewinkel, Overberg Furniture & Antiques, wat hulle ná 17 jaar moes sluit. Foto: Deon Raath
Amanda Labuschagne (67) voor hul leë oudhedewinkel, Overberg Furniture & Antiques, wat hulle ná 17 jaar moes sluit. Foto: Deon Raath

Die bejaarde eienaars van Overberg Furniture & Antiques in Wonderboom-Suid kon nie meer die maandelikse huur van R5 000 bekostig nie.

Vir Amanda (67) en Leon Labuschagne (70) is dit ’n era wat daarmee heen is.

’n Hartseer Amanda, wat met ’n kruk stap weens veelvuldige sklerose, het Vrydag buite die leë winkel gesê: “Die (gebou-) eienaar was ontsettend goed en gaaf, maar dinge het net suid gegaan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 181/7
Papua New Guinea 97/10
besig om te laai... Regstreeks
Knights 82/4
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,783.22
+0.0%
Silwer
24.24
-0.5%
Palladium
2,024.50
-2.5%
Platinum
1,047.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos