‘Nalatige’ beroking lei glo tot jong Durbanse egpaar se dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nicholas (35) en Matri Molver (34), wat Woensdagoggend dood in hul woonstel in Musgrave, Durban, gevind is.  Foto: Verskaf
Nicholas (35) en Matri Molver (34), wat Woensdagoggend dood in hul woonstel in Musgrave, Durban, gevind is. Foto: Verskaf

’n Jong Durbanse egpaar is Woensdagoggend dood in hul woonstel gevind in wat as ’n “chemies-verwante voorval” beskryf word nadat ’n ander woonstel glo op ’n “nalatige” wyse berook is.

’n Familielid het Woensdagoggend op Nicholas (35) en Matri Molver (34) se lyke in hul woonstel in Musgrave, Durban, afgekom. Hulle was steeds in die bed in die Observatory-woonstelblok in Currierylaan.

Owerhede ondersoek die moontlikheid dat die jong egpaar se dood verband hou met die naburige woonstel wat die Dinsdag op ’n “nalatige” wyse berook is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 124/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 129/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.34
+0.7%
Rand - Euro
18.29
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,798.83
-0.2%
Silwer
22.69
-0.3%
Palladium
1,926.50
-0.9%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,552
-0.5%
Alle aandele
74,654
-0.5%
Hulpbronne 10
74,086
-2.5%
Industriële 25
92,097
-0.1%
Finansiële 15
15,549
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos