Oranje rou ná dood van briljante oudleerling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marizanne Strydom in haar matriekjaar aan die Hoër Meisieskool Oranje. Foto: Verskaf
Marizanne Strydom in haar matriekjaar aan die Hoër Meisieskool Oranje. Foto: Verskaf

Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein rou oor die dood van een van sy briljantste oudleerlinge van die laaste jare.

Marizanne Strydom (20), wat lid van die leerlingraad was en in 2019 agt A’s in matriek verwerf het, is Donderdag in ’n ongeluk naby hul huis in die distrik Vrede dood.

Sy was ’n student in veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria (UP).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 241/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,815.06
-0.2%
Silwer
23.48
+2.0%
Palladium
1,911.50
+1.8%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos