Ouers rou ná hul seun sterf toe hy kleinboet uit Vaal red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brendon Ferreira (18)
Brendon Ferreira (18)

’n Matriekseun van Springs het as ’n held gesterf toe hy verdrink het in ’n poging om sy kleinboetie uit die vol Vaalrivier te red.

Die 18-jarige Brendon Ferreira sal onthou word vir sy dapper optrede toe hy sy kleinboet, Wian (8), se lewe gered het.

Brendon het enkele dae ná Kersfees in die Vaalrivier naby Parys in die Vrystaat verdrink toe hy sy broer probeer red het wat sy speelding uit die rivier probeer terugkry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 15/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.7%
Rand - Euro
16.68
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.82
+0.2%
Silwer
20.52
+1.1%
Palladium
2,258.07
-1.4%
Platinum
954.57
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,120
-0.8%
Alle aandele
70,853
-0.6%
Hulpbronne 10
64,111
-2.6%
Industriële 25
86,799
-0.3%
Finansiële 15
16,084
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos