Pa in trane nadat baba met Covid-19, Bocavirus, ook beroerte kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Keean Claase in die Netcare Sunninghill-hospitaal.Foto: Verskaf
Keean Claase in die Netcare Sunninghill-hospitaal.Foto: Verskaf

’n Elf maande oue baba met ’n hartprobleem het binne ’n week die Bocavirus én Covid-19 opgedoen – en toe ’n beroerte gehad wat hom verlam aan die linkerkant van sy lyfie gelaat het.

Keean Claase is met ’n gaatjie in sy hart gebore. Hy moet elke maand ’n kardioloog by die Netcare Sunninghill-hospitaal in Sandton spreek.

Die probleem moet deur ’n hartoperasie reggestel word voordat hy ’n jaar oud is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.90
-0.2%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.19
-0.3%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,151.47
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos