Sy kon nie slaap van ontsteltenis nadat sy haar ma, wie se gesig verlede week deur pitbulls in Potchefstroom verskeur is, Saterdag in die hospitaal gesien het nie.
So het Patricia Modise, die enigste kind van Dupuo Kokolosi (47), Sondag gesê. Modise woon in Bloemhof in Noordwes en is werkloos.