Pretoria-Noord se ‘supercop’ het sy lewe aan gemeenskap gewy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ao. Stoffel Holtzhausen is Vrydagaand dood in ’n motorfietsongeluk. Foto: Facebook
Ao. Stoffel Holtzhausen is Vrydagaand dood in ’n motorfietsongeluk. Foto: Facebook

Ao. Stoffel Holtzhausen (46) wat Vrydagaand in sy blou uniform in ’n motorfietsongeluk dood is, het nie verniet as Pretoria-Noord se “supercop” bekend gestaan nie. Hy het vir niks en niemand teruggestaan nie.

As daar fout was, het almal geweet: Bel vir Stoffel.

“Reg en geregtigheid was sy missie. Hy is een van baie min polisiebeamptes wat ek van weet wat die eed wat hy as ’n polisielid afgelê het, geleef het,” sê Willem Koekemoer, prokureur en jarelange vriend van Holtzhausen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos