Prof. Marie Paulowna Keet (97) sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Marie Paulowna (Lowna) Keet en prof. André Beyers kort voor sy afsterwe in 2020. Foto: Verskaf
Prof. Marie Paulowna (Lowna) Keet en prof. André Beyers kort voor sy afsterwe in 2020. Foto: Verskaf

Prof. Marie Paulowna Keet (97), oudhoof van die departement pediatrie en kindergesondheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerberg-hospitaal en ’n vrou wat in haar jong dae hoogswanger en vroualleen ’n kabeljou van sowat 100 pond (45 kg) kon uittrek, is die naweek dood.

Keet, onder haar familie en vriende bekend as Lowna Beyers, het van 1942 tot 1947 medies aan die Universiteit van Kaapstad (UK) gestudeer – een van die min vroue wat dit daardie jare gedoen het.

Daarna was sy ’n algemene praktisyn, het verder in pediatrie gestudeer aan die US en sy was van 1972 tot 1986 professor en hoof van pediatrie aan die US en die Tygerberg-hospitaal. Hier was sy lid en voorsitter van ’n komitee wat ’n nuwe geïntegreerde MBChB-leerplan van vyf jaar ontwerp en geïmplementeer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 10/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos