Pumas: Corné bid oor sy toekoms, haal toe Curriebeker-eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Corné Fourie sal Saterdag in sy heel eerste Curriebeker-eindstryd speel wanneer die Griekwas en die Pumas mekaar in Kimberley pak. Foto: Gallo Images
Corné Fourie sal Saterdag in sy heel eerste Curriebeker-eindstryd speel wanneer die Griekwas en die Pumas mekaar in Kimberley pak. Foto: Gallo Images

Toe die Pumas se loskopstut Corné Fourie (33) in 2021 besluit om Europa vaarwel toe te roep, het hy sy hart daarop gesit om terug te keer na Suid-Afrika.

Nadat sy kontrak by Gloucester in Engeland verstryk het, het hy die geleentheid gehad om in Frankryk rugby te gaan speel.

Hy was egter bekommerd dat hy weens sy ouderdom nie die geleentheid sou kry om vir ’n plaaslike rugbyunie te speel nie omdat Suid-Afrika so baie jong talent het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos