Radio-sjef van VS se boek vol kosstories

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die radio-sjef Frik de Jager (heel links) se nuwe boek, 'Storiekos/Foodtelling', het pas verskyn en sluit sy gewilde kos- en reisvertellings in. Hier by hom is Lein Smuts, wat die illustrasies vir die boek gedoen het, en Rory du Plessis, wat vir die uitleg en redigering verantwoordelik was. Agter is Oscar en Basjan, De Jager se bekende Rosendal-donkies by sy restaurant, Benjamin’s.

Stories, tafels wat kreun onder kos en kuiers wat tot laatnag aanhou – dit is waarvoor Frik de Jager, radio-sjef bekend is. Dit is dan ook waarop sy nuwe boek, Storiekos/Foodtelling, gegrond is.

De Jager, wat gereeld op RSG se Klets en Kook-program sy reis- en kosverhale deel, sê dié program en sy luisteraars was die inspirasie vir die boek.

Die boek, wat die eerste in ’n reeks van vier is, het gedurende die Covid-tydperk gestalte gekry toe De Jager en sy kunstenaarsvriendin Lein Smuts gedurende grendeltyd in sy restaurant Benjamin’s in Rosendal gesit en kuier het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.22
-0.1%
Silwer
23.41
-0.3%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.00
-0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos