Deel

Redding: Ma klou vas aan oorskot van baba wat in berg gebore is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nooddiensbeamptes by die EMS/AMS-Skymed-helikopter wat gebruik is om stappers te red wat in ’n berg by Ceres vasgekeer was. Foto: Tim Lundy
Nooddiensbeamptes by die EMS/AMS-Skymed-helikopter wat gebruik is om stappers te red wat in ’n berg by Ceres vasgekeer was. Foto: Tim Lundy

Met die oorskot van haar pasgebore seun teen haar bors vasgehou het reddingshelikopters ’n ma Donderdagoggend van ’n berg naby Ceres na veiligheid gebring.

’n Treurspel het hom afgespeel in die tweede bergredding in die gebied ná die naweek se redding langs die Witelsrivier in die Waaihoekberge.

Die ma van Plettenbergbaai en haar gesin was deel van die jongste groep mense wat die Witels-staproete probeer voltooi het, maar vasgeval het weens die rivier wat sterk afgekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.95
-0.5%
Palladium
1,418.83
-0.8%
Goud
1,943.28
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos