Deel

Romanz-sanger steeds in koma, toestand onveranderd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adam Barnard
Adam Barnard

Die sanger Adam Barnard se toestand is steeds baie ernstig, maar onveranderd, het sy broer, Louis, Dinsdag gesê.

Barnard, voorheen ’n lid van die sanggroep Romanz, is sedert voorverlede naweek in ’n koma. Hy ly al jare aan nierversaking nadat ’n niersiekte as kind by hom gediagnoseer is. Hy kry reeds geruime tyd nierdialise en het gehoop op ’n nieroorplanting.

Barnard se vrou, Almitra, het Saterdag in ’n plasing op Barnard se Facebook-blad gesê sy toestand was in Februarie die swakste nog, maar dat hy sy familie telkens verstom het. Toe hy onlangs weer vir ’n infeksie in die hospitaal opgeneem moes word, “was dit soos ’n rots wat hy moes dra”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.83
+1.5%
Rand - Pond
22.09
+1.0%
Rand - Euro
19.44
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,456.65
+0.6%
Goud
1,982.16
+0.9%
Silwer
23.88
+2.4%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos