Ruan Steenkamp: Koebaai, want SA wil nie my vrou hê nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ruan en Marli op hul troudag.
Ruan en Marli op hul troudag.

Hy is ’n toprugbyspeler wat ook as onderwyser opgelei is; sy ’n radiografis van Namibië wat saam met haar man in Suid-Afrika wou kom woon en ’n bydrae tot die land se sukkelende gesondheidstelsel lewer.

Weens burokratiese rompslomp is Ruan Steenkamp (29), voormalige Griekwa- en Bulle-kaptein, en sy Namibiese vrou, Marli, verlore vir die land. Die egpaar, wat ses maande gelede getroud is, gaan uitwyk na Abu Dhabi omdat hulle hulle dood gesukkel het om ’n verblyfpermit vir Marli te bekom.

“Elke keer wanneer ek by die Suid-Afrikaanse ambassade in Namibië was, het die amptenare nog dokumente versoek,” vertel Marli oor haar nagmerrie. Op die ou end was dit veral die gesloer met Marli se polisieklaring wat daartoe gelei het dat die egpaar tou opgegooi het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.78
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.14
-0.2%
Silwer
20.31
-1.4%
Palladium
2,289.00
+1.5%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos