Deel

Sanger staan bont ná Liebenberg-inskrywing op Facebook

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rudi Claase omhels Louis Liebenberg en sy vrou, Dezzi, op hul troudag.  Foto: Facebook/RudiClaase
Rudi Claase omhels Louis Liebenberg en sy vrou, Dezzi, op hul troudag. Foto: Facebook/RudiClaase

Die minnesanger Rudi Claase moes bontstaan nadat hy Woensdag ’n inskrywing op Facebook oor die diamanthandelaar Louis Liebenberg en sy vrou gemaak het waarin hy hul lof besing.

Drama het gevolg nadat Claase geskryf het: “L & D, Julle is vandag gestol in my gedagtes. Hierdie twee ‘Juwele’. Ek wens die wêreld besef werklik hoe kardinaal dit van belang is dat ons mense KEN voordat ons ‘weet’ wie hul is. Lief vir julle . . . ’n voorreg om jul te ken . . . te vind . . . Te onthou (sic).”

Claase het Dezzi, die blonde eiendomsagent met wie Liebenberg in Oktober op ’n spoglandgoed in Pretoria getroud is, en Liebenberg se Forever Diamonds and Gold-blad in die inskrywing bygehaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+1.3%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.66
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.12
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
982.02
-0.3%
Palladium
1,426.88
-1.1%
Goud
1,996.33
+1.4%
Silwer
23.15
+0.8%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos