‘Sê my familie ek’s lief vir hulle,’ skryf konstabel (22) glo en sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Haywin Ruiters (22)   Foto: Facebook/Haywin Ruiters
Haywin Ruiters (22) Foto: Facebook/Haywin Ruiters

“Sê my familie ek’s baie lief vir hulle.” Dit is glo hoe Haywin Ruiters (22), ’n konstabel van die Atlantis-polisiekantoor, die briefie afgesluit het wat Vrydag langs sy lyk in ’n polisievoertuig gevind is.

“Ons weet nie verder wat daarin staan nie en wil eintlik ook nie weet nie. Ons wil ons kind onthou soos die prentjie wat ons van hom het,” sê Howard Ruiters (57), Haywin se pa.

Die vermoede is dat Haywin sy eie lewe geneem het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos