Seun (12) oorleef ná 5 familielede in ongeluk naby Glentana sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jack en Mandy Stewart Foto: Mandy Stewart/Facebook
Jack en Mandy Stewart Foto: Mandy Stewart/Facebook

Wat ’n sorgvrye vakansie in Knysna in die Tuinroete moes gewees het, het Sondagaand in ’n tragedie verander toe vyf familielede van Malmesbury in ’n motorongeluk op die N2 naby Glentana dood is. ’n 12-jarige seun is die enige oorlewende.

Die oorledenes is Mandy Stewart (45), haar man, Jack (48), hul ’n dogtertjie van ses, asook Jack se ouers, wat albei 78 jaar oud was.

Hulle was Sondag op die N2 in ’n Ford Eco Sport na Knysna op pad toe die ongeluk omstreeks 22:00 gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
-0.1%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.74
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,751.26
-0.4%
Silwer
21.24
-1.0%
Palladium
1,854.00
-0.1%
Platinum
979.00
-0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos