Seun (7) vra om na sy ‘hospitaalhuis’ te gaan ‘om te sterf’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Travonne Rhoda (7) se hart het Maandag gaan staan.
Travonne Rhoda (7) se hart het Maandag gaan staan.

Hy was maar ses maande oud toe hy vir die eerste keer in die Melomed Bellville-hospitaal opgeneem is – die plek wat vir die grootste deel van sy kort lewe sy “huis” was.

En dit is ook waar Travonne Rhoda (7) Maandag sy laaste asem uitgeblaas het.

Bronchiolitis obliterans, ’n inflammatoriese longtoestand wat ook as “springmielielonge” bekend staan, is in 2017 by hom gediagnoseer. Hy is later dié jaar weer in die Melomed Bellville-hospitaal opgeneem, waar hy toe sowat drie jaar deurgebring het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.22
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,812.28
+0.0%
Silwer
21.40
+1.4%
Palladium
1,991.72
+2.3%
Platinum
942.21
-0.3%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos