Seun, tannie versmoor in mielie-graf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kerneels Rautenbach (regs) saam met sy ma, Selmari. en sy sussie en boetie.   Foto: Facebook
Kerneels Rautenbach (regs) saam met sy ma, Selmari. en sy sussie en boetie. Foto: Facebook

Meer as 100 mense het Vrydagaand meer as ’n uur desperaat probeer om ’n put vol mielies met emmers leeg te skep nadat ’n seun en sy tannie daarin geval het.

Hulle was te laat. Toe hulle Kerneels Rautenbach (13) en sy tannie, Jackie Rautenbach (33), onder die mielies kry, was hulle reeds dood. Hulle het vermoedelik versmoor.

Kerneels het Vrydag omtrent 18:00 eerste in die mielieput langs ’n silo op die familieplaas, Groenvlei, buite Standerton beland. Die put van sowat twee en ’n half meter diep het die vorm van ’n omgekeerde keël.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.09
-0.4%
Silwer
20.27
-1.5%
Palladium
2,286.28
+1.4%
Platinum
959.25
+1.4%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos