Seuntjie (9) wat verdrink, gegroet met gedenkdiens by skool

akkreditasie
Jason Nomdo (9) se ouers, Danzil Nomdo en Katriena October Dinsdagmiddag toe hul seun se klasmaats blomme pak by ’n kruis in die saal van die Primêre Skool Diaz in Mosselbaai waar ’n gedenkdiens vir hom gehou is.  Foto: Jackie Kruger
Jason Nomdo (9) se ouers, Danzil Nomdo en Katriena October Dinsdagmiddag toe hul seun se klasmaats blomme pak by ’n kruis in die saal van die Primêre Skool Diaz in Mosselbaai waar ’n gedenkdiens vir hom gehou is. Foto: Jackie Kruger

Hartseer tonele het hul Dinsdag afgespeel by die Primêre Skool Diaz in Mosselbaai op ’n gedenkdiens vir Jason Nomdo (9), ’n gr. 3-leerling wat op 6 Oktober by Diazstrand verdrink het.

Jason het voorverlede Woensdag verdwyn toe hy en nog twee seuns glo op die strand met ’n bal gespeel het. Die bal het blykbaar in die water beland. Jason is agterna en het verdwyn. Twee seuns is later uit die water gehelp, maar die polisie het tot voorverlede Sondagmiddag vergeefs na hom gesoek.

Jason se ma, Katriena October, het verlede Maandag weer die strand besoek toe sy op haar seun se lyk tussen rotse afkom. Dit was nie ver van die plek waar hy verdwyn het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos