Skok by die hartseer: Hulle wil ma se lyk net daar in ’n ander kis sit!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sophie Plaatjies (70) en Dominic.
Sophie Plaatjies (70) en Dominic.

Die angskrete van die bedroefde familie van ’n ouma van Gqeberha het gekeer dat haar oorskot voor hul oë in ’n ander kis geplaas word – drie weke nadat Sophie Plaatjies in die verkeerde begraafplaas ter ruste gelê is.

Dié drama het hom afgespeel kort nadat Plaatjies (70) se oorskot opgegrawe is.

Plaatjies, van Bloemendal in Gqeberha, is in September aan Covid-19-verwante oorsake oorlede. Dinge met haar finale afskeid het begin skeefloop toe sy op 25 September in die verkeerde begraafplaas begrawe is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 265/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,770.84
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,743.00
-0.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,517
-0.4%
Alle aandele
70,952
-0.4%
Hulpbronne 10
67,238
-0.9%
Industriële 25
93,754
-0.3%
Finansiële 15
13,926
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos