Skotse vrou ry Afrika plat op fiets – tot in Kaapstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eilidh Ogden durf die sandpaaie van Namibië aan. Foto: Instagram
Eilidh Ogden durf die sandpaaie van Namibië aan. Foto: Instagram

’n Skotse fietsryer wat in ’n solo-tog vanaf Kaïro tot in Kaapstad groot dele van Afrika op haar fiets gery het, kon uit vrees vir haar veiligheid wel nie die hele vasteland platry nie, maar sy is uiteindelik gul in Kaapstad verwelkom.

Eilidh Ogden het Saterdag in die Moederstad aangekom – ses maande nadat sy met haar avontuur begin het.

Ogden sê op Instagram sy het in die afgelope ses maande in 11 lande met haar fiets gery. Sy het piramides gesien en het Covid-19 opgedoen. Sy het die berg Kilimandjaro geklim, die Victoria-waterval besoek en haar hart op die rooi duine van Namibië verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos