Soektog nadat seun (17) in Oranjerivier verdwyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kapt. John Seeley en een van sy lede soek in ’n rubberboot na Jean Van Reenen Olivier, wat Dinsdagmiddag in die Oranjerivier verdwyn het. Foto’s: Verskaf
Kapt. John Seeley en een van sy lede soek in ’n rubberboot na Jean Van Reenen Olivier, wat Dinsdagmiddag in die Oranjerivier verdwyn het. Foto’s: Verskaf

’n Reuse-soektog is begin na ’n tienerseun van Kakamas wat Dinsdagmiddag verdwyn het toe hy en ’n vriendin in die Oranjerivier gaan swem het.

Kapt. Nelis Prins, polisiewoordvoerder, sê Jean Van Reenen Olivier (17) het om 17:50 onder die kolkende water by Swartbooisberg verdwyn.

Prins sê volgens die vriendin, wat van Namibië is en wie se naam in die stadium nog weerhou word, het Jean oor die rivier probeer swem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.72
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.70
-0.3%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
935.00
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos