Speelgrafie dalk moordwapen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ds. Liezel de Jager en haar man, Werner. Foto: Facebook/Liezel de Jager
Ds. Liezel de Jager en haar man, Werner. Foto: Facebook/Liezel de Jager

Hartseer gemeentelede van die vermoorde ds. Liezel de Jager van die NG gemeente Suidkus in Amanzimtoti het met blomme by die kerkgebou hulde gebring aan hul leraar wat wreed van hulle weggeskeur is.

Dit het ook geblyk dat De Jager (38) vermoedelik verwurg is met ’n grafie wat aan haar kinders behoort het.

De Jager is eergister vroeg dood aangetref met wurgmerke aan haar nek kort nadat sy van haar oggenddraf saam met ’n groep vroue na die pastorie teruggekeer het. Die gebuigde grafie is glo langs haar in die pastorie-erf in Dan Pienaarweg 39 in Athlone Park in Amanzimtoti gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos